10 Okt 2025

Job 5:1-27

Elifas gee nog verdere raad aan Job en moedig sy vriend aan om die Here te soek!

“My raad aan jou is: Gaan na God toe en stel jou saak aan Hom.”
‭‭JOB‬ ‭5‬:‭8‬ ‭NLV‬‬

 By die Here sê Elifas is daar redding en beskerming.
Miskien het die vriend van Job 'n aanname gemaak dat Job nie die Here dien nie en daarom gee hy hom raad:
“Kyk hoe gelukkig is mense vir wie God vermaan! Verag nie die teregwysing van die Almagtige as jy sondig nie, want Hy verwond, maar verbind ook weer. Hy tref ons, maar sy hande genees ook weer.”
‭‭JOB‬ ‭5‬:‭17‬-‭18‬ ‭NLV‬‬

Here ons besef dat dit ook partykeer sleg gaan met goeie mense en dat geluk nie noodwendig 'n maatstaf van U nabyheid is nie.
Job het U wel gedien!
U is Getrou!

Archive

 2025