Kruis-Babas


Babas tot 3 jaar word bedien in moederskamer 1
Wanneer?
Sondae 09:00 tydens die oggenddiens

PIENKVOET BEDIENING
OMGEEGROEP: ONDERSTEUNING VAN SWANGER MAMMAS & MAMMAS MET HUL BABAS
WOENSDAE 09:00 - 11:00 | WIERDAPARK

Bediening van ouers wat wil swanger raak
Swangerskap ondersteuning
Kraam voorbereiding
Hospitaal besoek
Miskrame & verlies

Kontak Alide Steyn (082 573 6596) vir meer inligting.


Kontak  Alide 082 573 6596)