Most Recent

Kruis-Kidz Sondag Nuus

May 24, 2026



Ons sien baie uit om hierdie Sondag weer al ons Kruis-Kidz maats by die Kruis-Kidz Village te bedien!


✝️KRUIS-BABAS: Skyn jou liggie vir God

✝️KRUIS-KIDDIEZ: Drie mans in die vuur

✝️KRUIS-BUDDIEZ: Die kerk word vervolg

✝️KRUIS-HEROES: Talente en Geestelike Geskenke

✝️7UP: Fondasie Waarhede - Gawes van die Gees


Kruis-Kidz Aanlyn 💻✨

Skakel in vir Kruis-Kidz Aanlyn op ons YouTube kanaal of Facebook, elke Sondag om 10:30.