LOOFHUTTEFEES 2022!!!
Ons sien uit na ń lekker familiekuier!
Bespreek jou kampplek vir Vrydag hieronder!
Naweek program soos volg ( Kamp slegs Vrydag):
Vrydag 14 Oktober: Kom kamp en braai saam by Lewende Woord Centurion.
Sondag 16 Oktober: 09:00 Oggenddiens saam met Wouter van der Merwe.

Let asb - hierdie kampplekke is op die gras en geskik vir tente ( 6m x 6m)
Let asb - hierdie staanplekke is op die plaveisel en geskik vir karavane en sleepwaens ( 6m x 6m)