Kruis-Jol 11 April 2025 @ 18:00-20:00

Kom ‘jol’ saam by ons Kruis-Jol!

Kom geniet die aand saam by die Kruis-Kidz Village en onthou om
jou R50 kontant te bring vir ’n verrassing…

Navrae
Jorrie Jonker
083 287 1971
jorrie@lewendewoord.co.za