Grief Share

Grief Share is 'n 7 Weke kursus vir mense wat 'n geliefde aan die dood afgestaan het. Elkeen hier het self iemand verloor en saam stap ons deur een van die moeilikste ervarings in jou lewe. Niemand hoef alleen deur die rouproses te gaan nie.
‘n Plek waar enigiemand wat ‘n geliefde aan die dood afgestaan het ondersteuning kan kry en deur hul emosies kan werk. Kom gesels en besef jy is nie alleen in jou rou nie.
Persone wat nie lidmate van LWC is nie, is ook welkom om die kursus by te woon.
Kursus begin 6 Mei 2025 vir 7 Weke