AANBIDDINGSPAN
Deur aanbidding reageer ons teenoor God se grootheid. Indien musiek deur jou are vloei, kom raak deel van
hierdie musikale span.
Gerrit Jansen Van Veuren | 083 277 7474
hierdie musikale span.
Gerrit Jansen Van Veuren | 083 277 7474
BEDIENINGSPAN & AANLYNBEDIENING
Bedien die gemeente tydens en na die diens met gebed. Bedien ons LWC-aanlyngemeente regoor die wêreld.
Jay van der Walt | 060 503 6205
Jay van der Walt | 060 503 6205
DIE MATRIEK KLIEK (GRAAD 12'S)
’n Jaar van geloof, groei en doelgerigte ontwikkeling na volwassenheid.
Bruce & Alicia Roodt | 079 495 2778
Bruce & Alicia Roodt | 079 495 2778
DIAKENS
Kom bedien die gemeente tydens dienste.
Douw & Amanda Krynauw | 082 550 8822
Douw & Amanda Krynauw | 082 550 8822
KOFFIESTASIE
Kom bedien die gemeente tydens dienste.
Renjia van der Westhuizen | 012-6543600
Renjia van der Westhuizen | 012-6543600
KRUIS-KIDZ & MOEDERSKAMER
KRUIS KIDZ is LWC se kinderbediening. Ons Kruis-Babas word bedien in moederskamer 1. Kruis-Kiddiez, Kruis-
Buddiez & Kruis-Heroes word bedien tydens die oggenddiens in die Kruis-Kidz Village.
Jorrie Jonker | 083 287 1971
Buddiez & Kruis-Heroes word bedien tydens die oggenddiens in die Kruis-Kidz Village.
Jorrie Jonker | 083 287 1971
7UP’S (GRAAD 7'S)
7UP is 'n dinamiese bediening vir ons Gr7's wat hulle help om geestelik te groei en waarhede van God se woord
in hulle lewens vas te maak. Ons behandel die Fondasie Waarhede kursus.
Christine van Wyk | 082 994 0157
in hulle lewens vas te maak. Ons behandel die Fondasie Waarhede kursus.
Christine van Wyk | 082 994 0157
MEDIESE ONDERSTEUNINGSPAN
Mediese ondersteuning aan gemeentelede tydens LWC aangeleenthede. Persone met noodhulp vlak 2 en hoër,
paramedici, verpleegkundiges, mediese dokter.
Alida Viljoen | 082 334 2768
paramedici, verpleegkundiges, mediese dokter.
Alida Viljoen | 082 334 2768
PLANTASIE TIENERS (GR8 - GR11)
‘n LWC Bediening vir tieners.
Bruce & Alicia Roodt | 079 495 2778
Bruce & Alicia Roodt | 079 495 2778
PROFETIESEBEDIENING
Word deel van die Profetiese Bediening by Lewende Woord Centurion en stap in ’n lewe gevorm deur
Sy stem — ’n lewe wat verander hoe jy leef, hoe jy sien, en wie jy word.
Elzaan Koegelenberg | 083 799 7773
Sy stem — ’n lewe wat verander hoe jy leef, hoe jy sien, en wie jy word.
Elzaan Koegelenberg | 083 799 7773
TEGNIESE SPAN
Ons help mense om God te beleef deur tegniese dienste (klank, beligting en “video switching”).
Gerrit Jansen Van Veuren | 083 277 7474
Gerrit Jansen Van Veuren | 083 277 7474
MULTI-MEDIA SPAN
Ons help mense om God te beleef deur Media (multi-media (teksverse & lirieke), kamerawerk, fotografie).
Gerrit Jansen Van Veuren | 083 277 7474
Gerrit Jansen Van Veuren | 083 277 7474

