7 Okt 2025

Job 4:1-21

Elifas die vriend van Job bemoedig hom.
Hy sê vir Job dat regverdiges deur die Here beskerm sal word.
Die wat onregverdig plant is soos leeus sonder tande. Petrus beskryf satan as 'n brullende leeu wat ons moet weerstaan.

Hierdie ontmoeting wat Elifas met die Heilige Gees gehad het bemoedig vir my en jou ook vandag!
Genade alleen red ons!

Here dankie dat ons lewe voor U nie ongesiens verby gaan nie!
U is die Ware Leeu van Juda!

Archive

 2025