“Let’s tackle tough topics together”
Ons gassprekers bespreek verskillende onderwerpe, in Engels, wat relevant is vir ons lewens as Christene en hoe hulle geleer het om die Woord van God in hul spesifieke omstandighede toe te pas.
Nooi jou vriende en familie en bespreek hierdie onderwerpe saam.
Hierdie geleentheid is gratis