'n Praktiese, Christen-gebaseerde en lewensvaardighede ouerskapkursus wat aangebied word deur Mimette van Niekerk.
Onderwerpe wat behandel word sluit in:
Temperament
Gesag
Groei Seisoene
Dissipline
Ouerskapstyle
R600 p/persoon | R900 p/paartjie
Bespreking vir hierdie geleentheid is noodsaaklik
Hierdie geleentheid is nie gratis nie
Koste beloop R600,00