Hierdie kursus bied kursus gangers met min, of selfs geen kennis van Grieks, toegang tot die Griekse teks van die Nuwe Testament.
Dit sal tot 'n besonder ryk leeservaring van die Bybel lei.
Bespreking vir hierdie geleentheid is noodsaaklik
Geen besprekings nodig vir hierdie kursus.
Hierdie geleentheid is nie gratis nie
Koste beloop R350,00