Alpha Kursus



Hierdie kursus is tans gesluit.

Alpha is 'n reeks sessies wat die Christelike geloof ondersoek, wat gewoonlik oor 9 weke duur.

 

Ons glo dat almal die kans moet kry om die Christelike geloof te verken, vrae te stel en hul standpunte te deel; waar hulle ook al in die wêreld is. Indien jy n nuweling tot Christenskap is of gevestig is in jou geloof kom sluit by ons aan.

 

Sluit ete in by elke sessie.

Bespreking vir hierdie geleentheid is noodsaaklik

Hierdie geleentheid is nie gratis nie

Koste beloop R425,00

Navrae

Lewende Woord Centurion

012 654 3600

centurion@lewendewoord.co.za

Registreer