Eredienste

GOEIE NUUS!!!

 

Kerk is weer oop.

Volgens die regering se nuwe regulasies om Covid-19 te bekamp is sitplekke steeds beperk.

 

Dienste is as volg:

09:00

Oggenddiens

Kruis-Kidz

7UP

Plantasie

 

17:00

Aanddiens

 

Kinders en tieners registreer nie aanlyn nie, slegs volwassenes registreer op die webtuiste.

 

Daar moet ook streng aan die regulasies, in terme van die simptome van COVID-19 voldoen, en indien u of enige van u familie van die simptome ondervind, sal ons u ongelukkig nie kan ontvang op die perseel nie.

 

Let wel: die dra van 'n masker wat u neus en mond bedek, is ten alle tye verpligtend!

 

Indien jy jou bespreking wil verander of kanselleer, stuur asb 'n e-pos na carmen@lewendewoord.co.za

 

 

Dienstye & Registrasie

Wouter van der Merwe


Sondag, 28 Februarie 2021 @ 09:00

18 sitplek(ke) beskikbaar

Slegs aanlyn registrasies

REGISTREER NOU

Lucio en Carmen Basson


Sondag, 28 Februarie 2021 @ 17:00

88 sitplek(ke) beskikbaar

Slegs aanlyn registrasies

REGISTREER NOU

Sonsopkomsdiens


Vrydag, 02 April 2021 @ 06:00

236 sitplek(ke) beskikbaar

Slegs aanlyn registrasies

REGISTREER NOU

Sonsopkomsdiens


Sondag, 04 April 2021 @ 06:00

248 sitplek(ke) beskikbaar

Slegs aanlyn registrasies

REGISTREER NOU