Eredienste

Goeie nuus!!

 

KRUIS-KIDZ Kinderbediening en PLANTASIE Tienerbediening is gesluit vir die skoolvakansie en hervat op 8 November 2020.

 

Slegs volwassenes registreer voortaan op die webblad vir die ouditorium-dienste.

 

Kinders en tieners kom registreer selgs op die terrein by die ingang na die Kruis-Kidz Village en Plantasiespasie.

 

Daar moet ook streng aan die regulasies, in terme van die simptome van COVID-19 voldoen, en indien u of enige van u familie van die simptome ondervind, sal ons u ongelukkig nie kan ontvang word op die perseel nie.

 

Let wel: die dra van 'n masker wat u neus en mond bedek, is ten alle tye verpligtend!

 

Indien jy jou bespreking wil verander of kanselleer, stuur asb 'n e-pos na elzaan@lewendewoord.co.za.

 

SIEN ONS EREDIENS TYE HIER ONDER

Dienstye & Registrasie

Ernie de Meyer


Sondag, 25 Oktober 2020 @ 09:00

250 sitplek(ke) beskikbaar

Slegs aanlyn registrasies

REGISTREER NOU

English Service with Alida Tamsen


Sondag, 25 Oktober 2020 @ 11:00

250 sitplek(ke) beskikbaar

Slegs aanlyn registrasies

REGISTREER NOU

Lucio Basson


Sondag, 25 Oktober 2020 @ 17:00

250 sitplek(ke) beskikbaar

Slegs aanlyn registrasies

REGISTREER NOU