True Vine

True Vine

True Vine is 'n bediening vir mense wat ‘n liefde vir die natuur het en God se glorie daar ervaar.  Ons het 'n passie vir natuurbewaring en omgewingsbewustheid.

 

Ons glo elkeen het ‘n roeping en verantwoordelikheid tot die skepping, insluitend mense, diere, die natuur en ons omgewing.

 

Ons is die "Greenies" van die gemeente en het ‘n Eco-bedding op die kerkgronde gevestig.  Hiermee reik ons uit op die kerkgronde, maar dan ook uit in die gemeenskap na verskeie gebiede, insluitend die skoonmaak van die Hennopsrivier,  herwinningsprojekte, opvoeding in omgewings-impakte, geestelike bediening en ander "groen" sake.

Wanneer?

Weekliks soos die projekte loop

Hoe raak ek betrokke

Lewende Woord Centurion

012 654 3600

centurion@lewendewoord.co.za