Thunderbold Fitness

"Thunderbolt Fitness" is 'n oefengroep vir mans waar jy die geleentheid kry om jou algehele fiksheid en moraal op te skerp.

 

'n Geleentheid vir mans om aktief te wees en gesonder te leef.  Ons bied hulp/advies met oefenprogramme en voedingsplanne.  Sport-spesifieke programme is ook beskikbaar.

Hoe raak ek betrokke