Daar is tans geen Plantasie Sondae op ons kerkterrein agv COVID-19, Vlak 3-regulasies nie.

'n Mentorskap program wat ontwerp is om tieners geestelik te laat groei en hulle ook intelktueel, prakties en sosiaal te stimuleer.

 

Elke Sondag bestaan uit 'n ysbreker, geestelike en praktiese les. Tieners word by mentors geplaas wat 'n pad met hulle stap en hulle aanmoedig in hul groei en wandel in Jesus.

 

Kom groei saam

Sondae 09:00

Tieners is welkom by ons aanddiens 17:00 - 18:

Wanneer?

Sondae 09:00 tydens die oggenddiens

Hoe raak ek betrokke