Grow Groups

Ons kom eenkeer 'n week bymekaar waar ons tieners met worship en Woord op 'n relevante vlak bedien

 

Kom voel tuis

Dinsdae 18:30 - 19:30

Die Zoom “link” sal op die Plantasie WhatsApp-groepie geplaas word.

 

Indien jy deel van die WhatsApp-groepie wil wees, volg die skakel:
https://chat.whatsapp.com/ElKQnSaWgts1oRB2u0o287

 

Wanneer?

Dinsdae 18:30-19:30 via Zoom

Hoe raak ek betrokke