Die Gr.7's word deel van die spesiale groep in die Israel Saal!
Die Skeppingsdoel- en Vrymakende Waarhede kursusse word Sondae vir die Gr. 7's op hulle vlak aangebied.
Moet dit nie misloop nie!
6 November is dit ons baie spesiale Gr.7 Dinee en Seëngeleentheid.
Gaan gerus na ons Hoogtepunte op ons Tuisblad vir meer inligting.
Sondae 09:00 tydens die oggenddiens