Matriekete



06 November 2020 @ 07:00 by Lewende Woord Centurion

Ons nooi ALLE Matrieks saam met jul familie en vriende na ons Matriekete

 

Vrydag 6 November 2020 om 18:30 vir 19:00

By Lewende Woord Centurion se Israel Saal

Teen slegs R150 per persoon

 

'n Heerlike maaltyd is ingesluit

 

Drag Formeel!

 

Bankbesonderhede

Lewende Woord Centurion

ABSA Silverton

Reknr:  4054460303

Tak: 632005

Ref: Naam + GR12

Stuur bewys van betaling na dot@lewendewoord.co.za 

Sitplekke is beperk, bespreking is noodsaaklik

Navrae

Lewende Woord Centurion

012 654 3600

centurion@lewendewoord.co.za