Kom leer saam op Dinsdae
“Leaders know how to…”
Kom kuier saam met die leierskap van LWC en word as Christen-leier toegerus.
Opleidingsaande is oop vir almal.
Begin Dinsdag 2 Februarie, 19:30 - 20:00, op Lewende Woord Centurion se Facebook-blad en Church Online.
https://www.facebook.com/LewendeWoordCenturion
Geen bespreking is nodig vir hierdie kursus.
Hierdie kursus is gratis.