Kom “chat” saam op Sondae.
Kom maak die preek prakties saam met Wouter van der Merwe.
Begin Sondag, 31 Januarie, direk na die oggenddiens.
Ons nooi elke gesin om saam via Zoom in te skakel en die preek saam te bespreek.
Die Zoom-skakel sal elke Sondag tydens die preek op Facebook, Youtube en
Church Online beskikbaar wees.
https://www.facebook.com/LewendeWoordCenturion
https://www.youtube.com/channel/UCaUzIPmz-OOGELy0CoEOdwQ
Geen bespreking is nodig vir hierdie geleentheid.
hierdie geleentheid is nie gratis nie
Koste beloop R0,00