Kerssangdiens



06 Desember 2020 @ 14:30 by Ouditorium

Kom vier Kersfees saam met ons!

 

6 Desember 2020 by Lewende Woord Centurion in die Ouditorium.

 

09:00 | 14:30 | 17:00 | 19:15

 

Tee, Koffie, Water en Koeldrank sal te koop wees.

 

Kos kan bestel word OF JY KAN JOU EIE PIEKNIEKMANDJIE BRING.

OPSIE #1: Hoender “Wrap” R40

OPSIE #2: Kerrie en Rys R40

OPSIE #3: Ham & Kaas “Bagel” R30

Betalings verseker jou bestelling.

 

Bankbesonderhede

Lewende Woord Centurion

ABSA Silverton

Reknr:  4054460303

Tak: 632005

Ref: Naam + (Wrap) of (Kerrie) of (Bagel)

 

Bewys van betalings kan gestuur word na: centurion@lewendewoord.co.za

 

Tafels kan ook aanlyn bespreek word.

Jy het die opsie van ’n ronde tafel met 10 sitplekke of ’n reghoekige tafel van 8 sitplekke.

Bespreking van tafels is gratis.

LET WEL: Jy hoef nie 'n volle tafel te bespreek nie, individuele sitplekke by tafels is ook beskikbaar.

LET WEL: KINDERS SE SITPLEKKE MOET OOK GERIGESTREER WORD.

Bespreek aanlyn op ons webtuiste of Sondag by Lewende Woord Centurion se Infotoonbank.

 

Nooi jou vriende en familie en kom sing saam.

Navrae

Lewende Woord Centurion

0126543600

centurion@lewendewoord.co.za

Registreer

Tafel Plan
Tafel Beskrywing Sitplekke Beskikbaar
Tafel 1 Ronde Tafel, 10 sitplekke 10 0
Tafel 2 Ronde Tafel, 10 sitplekke 10 1
Tafel 3 Ronde Tafel, 10 sitplekke 10 1
Tafel 4 Ronde Tafel, 10 sitplekke 10 0
Tafel 5 Ronde Tafel, 10 sitplekke 10 2
Tafel 6 Ronde Tafel, 10 sitplekke 10 3
Tafel 7 Ronde Tafel, 10 sitplekke 10 0
Tafel 8 Ronde Tafel, 10 sitplekke 10 0
Tafel 9 Ronde Tafel, 10 sitplekke 10 0
Tafel 10 Ronde Tafel, 10 sitplekke 10 0
Tafel 11 Ronde Tafel, 10 sitplekke 10 0
Tafel 12 Ronde Tafel, 10 sitplekke 10 0
Tafel 13 Ronde Tafel, 10 sitplekke 10 2
Tafel 14 Ronde Tafel, 10 sitplekke 10 0
Tafel 15 Ronde Tafel, 10 sitplekke 10 0
Tafel 16 Reghoekige Tafel, 8 sitplekke 8 1
Tafel 17 Reghoekige Tafel, 8 sitplekke 8 0
Tafel 18 Reghoekige Tafel, 8 sitplekke 8 0
Tafel 19 Reghoekige Tafel, 8 sitplekke 8 2
Tafel 20 Reghoekige Tafel, 8 sitplekke 8 0
Tafel 21 Reghoekige Tafel, 8 sitplekke 8 1
Tafel 22 Reghoekige Tafel, 8 sitplekke 8 4
Tafel 23 Reghoekige Tafel, 8 sitplekke 8 8
Tafel 24 Reghoekige Tafel, 8 sitplekke 8 5
Tafel 25 Reghoekige Tafel, 8 sitplekke 8 3
Tafel 26 Reghoekige Tafel, 8 sitplekke 8 0
Tafel 27 Reghoekige Tafel, 8 sitplekke 8 0
Tafel 28 Reghoekige Tafel, 8 sitplekke 8 8