Kom vier Paasfees saam met ons!
ONS HOU 'N BUITELUGDIENS!
Vrydag 2 April 2021 om 06:00 by Lewende Woord Centurion, in die veld.
Bring jou eie stoel, kombers en koffie.
Boereworsrolle en koeldrank kan bestel word OF JY KAN JOU EIE PIEKNIEKMANDJIE BRING
vir die piekniek kuier na die diens.
Ons gaan weer 'n pretloop na die tyd hê en paaseiers vir die kinders uitdeel.
OPSIE #1: Boereworsrol en Coke R40
OPSIE #2: Boereworsrol en Coke Zero R40
OPSIE #3: Boereworsrol en Fanta R40
BETALINGS VERSEKER JOU BESTELLLING.
Bankbesonderhede
Lewende Woord Centurion
ABSA Silverton
Reknr: 4054460303
Tak: 632005
Ref: Naam + Vrydag + OPSIE (1,2 of 3)
Bewys van betalings kan gestuur word na: centurion@lewendewoord.co.za
Bespreking vir hierdie geleentheid is noodsaaklik
Hierdie geleentheid is gratis