Tuisblad
 
 

Lewende Woord Centurion het 'n nuwe kommunikasiestelsel waarmee gemeentelede op hoogte gehou kan word van die nuutste verwikkelinge by die kerk.

Om deur hierdie sisteem kommunikasie te ontvang, moet u 'n program op u rekenaar laai. Die program sal aktiveer telkens wanneer u u rekenaar aansit.

Die program kan van die web afgelaai word by die volgende werf: http://www.d6technology.com/client_downloads.php?id=5019

U is welkom om die kerkkantoor te skakel sou u enige probleme ondervind.

Last Updated (Wednesday, 02 June 2010 09:36)

 

Daar is verskeie bedieninge waarmee die gemeente opgebou word tot volwassenheid in die liggaam van Christus. Dit is van kardinale belang dat elke gemeentelid betrokke sal wees in die bediening waartoe die Here hom of haar roep.

Jesus sê in Joh 4:34:

"My voedsel is om die wil te doen van Hom wat My gestuur het, en om sy werk te voltooi."

Mag elkeen wat deel is van Sy liggaam dieselfde oriëntering hê! Jesus roep elkeen om dissipels te maak, nie blote bekeerlinge nie! Ons is almal in voltydse bediening vir Jesus.

Kontak ons om deel te raak van die volgende bedieninge:

Last Updated (Monday, 07 December 2009 08:42)

Read more...

 
Wie snuffel rond
We have 17 guests online
Ander webwerwe
Snuffel rond op hierdie webwerwe - Neem asb kennis dat ons nie noodwendig alle standpunte van ander instansies ondersteun nie:
Lewende Woord Brummeria
Ons moedergemeente se webtuiste.
Lewende Woord Bybelkollege
Ons Bybelkollege se webtuiste.
Kruisvuurkamp
Vind inligting van die kruisvuurkampe.
Target Life
Meer oor Target life!
e-Sword
Gratis bybelprogram met soekfasiliteite, kommentare, bybelwoordeboeke en vele meer!
Manne van die Woord
Interkerklike gebeds- en ondersteuningsgroep vir manne.
Kingdom Global
Voorheen Mission Russia - word al reeds meer as 10 jaar deur Lewende Woord ondersteun.
Ouer en kind fokus
Lees meer oor tiener musiek, selfmoord, kinder pornografie, verhoudings, groepsdruk ens.
Kohin
Kohin - opleiding & bystand vir ons jeug in skole.