15 Nov 2025

Job 17:1-16

Job is moedeloos en sonder hoop.
Job besef sy vriende sê raad is nie wys nie.
As hulle verkeerdelik die afleiding maak dat sy swaarkry eintlik is omdat hy sondig is dan besef Job ook dat hulle raad: die Lig moet naby wees as dit so donker is by jou, ook net bloot onwyshede.

Here help ons om te onderskei deur die Heilige Gees en nie met ons eie afleidings nie!
U is Ons Hoop!

Archive

 2025