14 Nov 2025

Johannes 13:1-17

Met die paasmaaltyd begin Jesus die aand deur Sy dissipels se voete te was.
Hy was Petrus se voete teen die sê wil, want Petrus verstaan nie dat die Here gekom het om te dien nie!
Jesus was ook Judas Iskariot se voete wat al klaar van plan was om die Here te verraai.

Here ons wil U volg en ander dien!
Soos U voete gewas het, die taak van die laagste slaaf, die aand voor U kruisiging so wil ons ander om ons in nederigheid dien.
Help ons om nie hoogmoedig te wees en geleenthede te mis waar ons ander se voete spreekwoordelik kan was nie.
U is die slaaf-Koning

Archive

 2025