13 Nov 2025

Eksodus 34:15-35

Moses kry opdragte van die Here af en Moses kom stralend uit die Here se teenwoordigheid met die twee kliptafels met die 10 gebooie daarop.
Dit is na 'n bo-natuurlike vas van 40dae (sonder kos en water).
Die Here praat met Moses oor feeste, offers vir die eersgeborenes en talle ander essensiële dele van die wet wat Moses later in detail sou deurgee.

Here dankie dat U met Moses ontmoet het.
Die wet vorm vandag nog die morele onderbou en die agtergrond van ons wet stelsel waarvolgens Jode en Christene wêreld wyd leef.
U is ons Riglyne!
Die Waarheid!

Archive

 2025