11 Nov 2025

Johannes 12:37-50

Al het Jesus baie wonderwerke en tekens gedoen voor die Israeliete in Sy tuis omgewing, Galilea, en in Judea, het baie nie in Hom geglo nie en baie wat wel in Hom geglo het was bang vir die Fariseërs.
Hulle vrees vir mense was groter as hulle vrees vir God.
Jesus stel dit egter baie duidelik dat Vader Hom gestuur het met 'n boodskap en as ons in Jesus glo dan glo ons ook die Vader!
Gehoorsaamheid aan Jesus is gehoorsaamheid aan Vader God!

Here omdat ons U glo wil ons U gehoorsaam!
U is die 3 enige God!

Archive

 2025