10 Nov 2025

Eksodus 34:1-14

Die Here sluit 'n verbond met Israel deur Moses.
Moses bring weer 2 kliptablette sodat die 10 gebooie daarop geskryf kan word.
Die Here bevestig net weer met Moses dat Hy die enigste God is en dat Israel nie ander gode mag dien soos die Kanaäniete nie en dat hulle nie verlei moet word deur ander kulture nie.
Op die voorwaarde trek die Here saam met die hardnekkige volk!

Here U is ons Enigste God!
U Naam is "Jaloers"!

Archive

 2025