6 Nov 2025

Job 14:1-22

Job besef hoe gou ons lewe verby gaan!
Hy beskryf die kortstondigheid van 'n mens se lewens-bestaan met beelde soos skaduwees wat verdwyn, 'n blom wat gou weer verwelk, water wat opdroog ens.
Maar die gedagte van verlossing is ook in sy argument as hy vra:.. as 'n man sterf sal hy weer leef?

Here dankie dat U die antwoord op Job se mismoedige vrae is!
U is die Opstanding en die Lewe!

Archive

 2025