5 Nov 2025

Johannes 12:1-11

Jesus kuier weer by Martha, Maria en Lasarus.
Martha maak die kos.
Met die ete by hulle salf Maria Jesus se voete en berei Hom so voor vir Sy Offer rol wat Hy met die kruisiging sou moes vervul.
Judas Iskariot se skelm hart word openbaar maar Jesus moedig die salwing aan want die diens van armes sal altyd die kerk se werk bly maar die eenmalige salwing van ons ware Hoëpriester was nodig!

Jesus dankie dat U die regte mense oprig vir die regte tyd!
U is ons Hoëpriester!

Archive

 2025