1 Nov 2025

Eksodus 32:1-33:6

Die Here sê vir Moses dat Hy nie meer saam met die volk gaan trek Kanaän toe nie en dat agv die volk se aanbidding van die goue kalf hulle 'n engel as metgesel verder sal hê maar nie die Here nie.
Moses vra dat die Here hom eerder uitdelg en die mense dan vergewe.
Sy hart is om homself vir die mense te offer.
Die Here is egter kwaad en die volk rou voor die Here.

Here mag ons nederig voor U buig soos Moses vir ons en ons geliefdes se sonde en genadiglik weet daar was toe Een wat in ons plek kom sterf het!
Dankie Jesus!
U is ons Offer-Lam!

Archive

 2025