31 Okt 2025

Job 12:1-25

Job antwoord vir Sofar.
Hy sê hulle, sy vriende, help nie met hulle kritiek en oordeel nie, hulle stamp hom as hy struikel.
Dan begin Job oor die Here se karakter praat om te verduidelik dit is reg, nie onredelik soos sy vriende sê nie.
“Dit is Hy in wie se hand die lewe is van alles wat leef, ook die asem van elke mens se liggaam.”
‭‭Job‬ ‭12‬:‭10‬ ‭AFR20‬‬

Here dankie dat U alles in stand hou en alles in die lig bring!
U is die Lig wat Lewe gee!

Archive

 2025