22 Okt 2025

Job 9:1-35

“God is so wys en so magtig. Wie sal ooit Hom kan teenstaan en ’n saak teen Hom wen?”
‭‭JOB‬ ‭9‬:‭4‬ ‭NLV‬‬

Job antwoord Bildad en sy frustrasie met die Here is baie duidelik.
Hy reken verkeerde IK dat hy nie met die Here kan redeneer nie en hy dink die Here wil almal net vernietig.
Sy omstandighede beïnvloed sy siening van wie die Here is!
Maar Job besef, hy smag, na 'n Middelaar.
Iemand om tussen hom en God te kan staan.

Jesus dankie dat ons deur U na die Vader kan gaan! Deur U het ons verhouding en vrede met Vader!
U is ons Middelaar!

Archive

 2025