21 Okt 2025
Johannes 9:13-41
Die man wat blind gebore was en deur Jesus se wonderwerk genees is getuig van Jesus nog voordat hy Hom met sy eie oë gesien het. Onthou Hy het hom na Siloam gestuur om die modder van spoeg af te was.
Die Jode en godsdienstige leiers ondervra die man en sy ouers toe en hy vertel net die gebeurtenis soos dit was.
Die Joodse leiers twyfel egter in die Here se afkoms omdat die genesing op 'n sabbatdag gebeur het.
Nadat die Jode die nuut genees de man uitskop uit die sinagoge vind Jesus hom en lei Jesus hom tot geloof in Christus!
Nou sien die man eers regtig!
“En Jesus het gesê: “Ter wille van 'n beslissing het Ek na hierdie wêreld gekom, sodat dié wat nie sien nie, kan sien, en dié wat sien, blind kan word.””
Johannes 9:39 AFR20
Here dankie dat die ware wonderwerk is dat ons wat geestelik blind was nou kan sien!
Ons sien U verlossing en ons sien U Waarheid!
U is ons Geneesheer!

Archive
2025
January
02 Januarie 202503 Januarie 202504 Januarie 202505 Januarie 202506 Januarie 202507 Januarie 202508 Januarie 202509 Januarie 202511 Januarie 202512 Januarie 202513 Januarie 202514 Januarie 202515 Januarie 202516 Januarie 202517 Januarie 202518 Januarie 202519 Januarie 202520 Januarie 202521 Januarie 202522 Januarie 202523 Januarie 202524 Januarie 202525 Januarie 202526 Januarie 202527 Januarie 202528 Januarie 202529 Januarie 202530 Januarie 2025
February
1 Februarie 20252 Februarie 202531 Januarie 20253 Februarie 20254 Februarie 20255 Februarie 20256 Februarie 20258 Februarie 20257 Februarie 20259 Februarie 202510 Februarie 202511 Februarie 202512 Februarie 202513 Februarie 202514 Februarie 202515 Februarie 202516 Februarie 202517 Februarie 202518 Februarie 202519 Februarie 202520 Februarie 202521 Februarie 202522 Februarie 202523 Februarie 202525 Februarie 202524 Februarie 202526 Februarie 202527 Februarie 202528 Februarie 20251 Maart 2025
March
2 Maart 20253 Maart 20254 Maart 20255 Maart 20256 Maart 20257 Maart 20258 Maart 20259 Maart 202511 Maart 202510 Maart 202512 Maart 202513 Maart 202514 Maart 202515 Maart 202516 Maart 202517 Maart 202518 Maart 202519 Maart 202520 Maart 202521 Maart 202522 Maart 202524 Maart 202523 Maart 202525 Maart 202526 Maart 202527 Maart 202528 Maart 202529 Maart 202530 Maart 202531 Maart 20251 April 2025