18 Okt 2025

Johannes 9:1-12

Jesus neem 'n blinde man en genees sy sig deur modder gemaak van sy spoeg en grond te vat aan te smeer op sy oë en Hom in Siloam in Jerusalem in die bad wat vir reinigings water gebruik word te laat sy oë afwas.
As hy weer kan sien erken die mense in Jerusalem hom as die blinde bedelaar en hulle wil weet hoe kan hy dan nou weer sien.

Die blinde wat kan sien kan nie anders as om van Jesus te getuig nie!
Maar die storie eindig nie daar nie...

Here dankie dat U ons geestelike oë oopmaak sodat ons die Lig kan sien en U kan volg!
U is die Genesende Lig!

Archive

 2025