12 Okt 2025

Johannes 8:31-47

Jesus kontrasteer die Waarheid teen die leuen en almal wat in die Waarheid glo en leef teenoor almal wat die leuen bly glo.
Jesus noem die ongelowige Fariseërs: kinders van die duiwel, die vader van alle leuens en die mense moordenaar.

Hulle is woedend maar Jesus verduidelik mooi dat waarheid alleen jou nie vry maak nie maar wel die ken van die Waarheid :
“en julle sal die waarheid ken, en die waarheid sal julle vry maak.””
Johannes 8:32

Here dankie dat U ons in liefde deur die Waarheid lei.
U is die Waarheid!

Archive

 2025