11 Okt 2025

Eksodus 27:1-21

Moses praat verder met die volk oor die altaar waarop die priesters daagliks moes offer vir die Israeliete.
Hy beskryf ook weer die fyn linne gordyn wat die omheining uit moes maak van die Tabernakel.
Dan vra Moses die volk vir Olyf-olie want die Menora, die sewe stuk kandelaar in die Heilige, moes altyd brand voor die Here: dag en nag.

Dit is simbolies van die Heilige Gees in jou en my wat nooit uitgedoof word nie maar bly "brand" in jou!

Here dankie dat U ons nooit verlaat nie en dat U Gees altyd in ons brand ten spyte van ons donker of ligte tye!
U is die Heilige Gees!

Archive

 2025