3 Okt 2025

Johannes 7:25-53

Tydens die Loofhuttefees in Jerusalem het dit behoorlik gegons oor Jesus:
Is Hy die Messias?
Kyk al die Wonderwerke!
Maar Hy kom dan van Galilea?
Die Christus sou mos van Bethlehem kom?
Stem die Sanhedrin saam dat Hy die Christus is?

So het die hele volk wat saam in Jerusalem was van oorval oor oor Hom gepraat.
Die leiers van die Tempel wou dus vir Jesus arresteer en tog kom Nikodemus vir Hom op deur hulle te wys op 'n verhoor voor skuldig bevinding!

Here U het geleef en wonderwerke gedoen en nie gewag vir 'n besluit van die godsdienstiges nie!
U lei!
U maak 'n Loofhuttefees aankondiging!
U sĂȘ U is die Lewende Water!
U Heilige Gees vul ons!

Archive

 2025