2 OKT 2025

Eksodus 24:1-18

Moses en 70 van die leiers van Israel gaan ontmoet die Here op die berg Sinai.
Hulle eet saam met die Here!!!
70 manne wat 'n Troonkamer ervaring met die Koning het!
Daarna roep die Here vir Moses alleen verder op om die wette op kliptafels te kan ontvang.
Nadat Moses 2 keer die Here se verordeninge aan die Israeliete voorgehou het stap hy teen die berg op hy wag toe 6 dae totdat die Vurige heerlikheid van die Here se teenwoordigheid verskyn.
Moses stap toe daarin en is by die Here vir 40 dae en nagte!

Here U is Ontsagwekkend!
U is die Vuur van Goddelike teenwoordigheid!

Archive

 2025