1 Okt 2025

Job 2:1-13

Job prys na al die rampe steeds die Here!
Satan reken egter dat na alles wat gebeur het met Job, dit steeds te goed gaan met hom en dat Hy wel die Here sal vloek as hy siek is.
Die Here laat toe dat satan Job tref met pynlike swere.

Job se vrou is moedeloos.
Sy 3 vriende kom sit sonder woorde by hom en rou in stille trane vir 7 dae by Job.

Here dankie vir vriende wat saam kan huil ook in ons slegte omstandighede!
U is ons Rots!

Archive

 2025