28 Sep 2025

Job 1:1-22

Job was 'n besonderse man met 'n goeie verhouding met die Here!
Die Here het Job geweldig geseën.
Op 'n dag het satan aan die Here gesê dat Job net die Here aanbid omdat hy so geseënd is.
Daarop het die Here toegelaat dat satan Job kon aanval.
Job het egter gerou na al die rampe op een dag hom getref het, maar hy het steeds die Here bly dien en Hom nie blameer nie!
Dit is waaroor die boek gaan: Job se stoei met die Here en met mense.

Here wees asb by ons as dit goed gaan en as dit sleg gaan!
U is 'n Muur van beskerming om ons!

Archive

 2025