26 Sep 2025

Eksodus 22:1-31

Hier begin Moses met Sosiale wette wat die fondasie van ons Romeins-Hollandse regstelsel uitmaak.

Hy skuif ook oor na Morele wette wat vir ons vandag nog van toepassing is.
Om nie te steel nie en mekaar se goed te respekteer is en bly morele reg.

Die Seremoniële wette gaan Moses nog by kom.

Here dankie vir goeie beginsels wat vir ons in ons samelewing orde skep!
U is 'n God van Orde!

Archive

 2025