24 Sep 2025

Johannes 6:1-15

Jesus vermeerder die 2 vissies en 5 brode vir die skare mense wat Hom gevolg het.
Nadat almal genoeg geëet het tel Sy dissipels 12 mandjies kos op.
So net die kos wat oorgebly het was klaar meer as wat mee begin is toe Jesus gebid het vir die kos.

Here al voorsien U vir ons bo-natuurlik is dit nie hoekom U ons Koning is nie!
Ons het U lief en volg U as ons liefdevolle Verlosser!
U is die Brood van die Lewe!

Archive

 2025