23 Sep 2025

Eksodus 21:12-36

Die wet van Moses se bepalings oor die doodstraf word neergestippel maar die belangrikheid van rekonsiliasie word ook uitgewys.
As jy of jou diere iemand skade doen moet jy hulle vergoed.

2 Korintiërs 5:18 vervul die wet as Paulus sê ons is GEROEP tot 'n bediening van versoening!
Daarom glo ons ook in restitusie en moet ons skade herstel.

Dankie Here dat U orde bepalings van versoening en restitusie neergelê het!
U is ons Regter!

Archive

 2025