19 Sep 2025

Spreuke 29:1-27

Wanneer die regverdige in beheer is in ń land, is daar vreugde.
Wysheid in kinders bring vreugde vir hulle ouers. Kinders wat gedissiplineer word  leer hierdie wysheid deur hulle dissipline.

Here, wys en leer ons om die volgende generasie op te rig in wysheid sodat ons in ń land van vrede en geregtigheid U Koninkryk kan uitbrei. Mag ons landsleiers bonatuurlik deur U Heilige Gees gelei word om in Goddelike wysheid op te tree in elke besluit wat gemaak word in hierdie land.

U is ons Regverdige Heerser.

Archive

 2025