16 Sep 2025

Spreuke 28:15-28

Eerbare en betroubare mense word as regverdig beskryf.  
Spreuke moedig ons aan om met mense reg te werk maar om self ook hard te werk.
Ons word geleer om goeie leiers te wees en nie geld as motivering te hê nie maar eerder ons Liefde vir die Here en vir mense.

Here help ons om regverdig te lei!
U is die Versorger van die armes.

Archive

 2025