15 Sep 2025

Johannes 4:43-54

Terug vanaf Samaria begin die Here bedien in Sy eie omgewing van Galilea, maar 'n Profeet word nie in sy eie stad erken nie, daarom is daar vêr meer teenstand teen Jesus as in Judea.
As 'n desperate pa egter kom vra vir sy kind se genesing sien Jesus dat hy nie gekom het soos die ander godsdienstiges vir 'n teken nie!
Hy wou net sy kind gesond hê.
Jesus genees die kind dadelik!

Here dankie dat U nie omgee oor die politiek nie, U sien 'n desperate man se hart!
U is ons Geneesheer!!

Archive

 2025