11 Sep 2025

Eksodus 18:1-27

Moses se skoonpa, Jetro, kom van Midian af met Moses se vrou, Sipporra en sy 2 seuns.
Jetro was 'n priester wat die Here toe eer vir die bevryding van Israel!
Hy gee egter toe ook vir Moses raad om 'n 4 vlak leierskap struktuur op te stel.
Met leiers oor 10,50, 100 en 1000.
Hulle moes Moses help om oor die mense te regeer.

Hierdie praktiese raad van Moses se skoonpa het die basis vir regering gevorm wat Israel vir baie lank in orde kon hou.

Here dankie vir ouer Godsmanne wat ons praktiese insette gee en ons help met raad!
U is ons Raadsman!

Archive

 2025